TULI LE ROUX STAAK BOERDERY VEILING

30 July 2024

Date:

30 July 2024

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Region:

BKB North

Province:

Free State

City:

Bethlehem

Marketer:

Jan Mostert

Schalk Burger

BKB, BETHLEHEM:

24591


Die staak boerdery veiling van Tuli le Roux vind plaas op Dinsdag die 30ste Julie 2024 vanaf 11:00 te plaas Rust in Bethlehem.

Op aanbieding:

296 Bonsmara tipe beeste, waarvan:

- 70 Koeie met 70 kalwers.

- 150 Koeie.

- 6 Bulle.

* Nota: Koeie kalf van Simbra/Angus en Simmentaler bulle. Kudde bestaan uit rooi boerbeeste. Baie jong kudde. Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.

Trekkers: John Deere 8270 R (5906 ure). John Deere 6175 M (4740 ure). John Deere 6620 met CC Agri voorlaaier. 2 John Deere 6930 Premium. Massey Ferguson 290.

Stropers en stropertafels: John Deere S660 (3879 enjin ure; 1600 drom ure). John Deere 625 F Hydraflex fyngraantafel met blaser. John Deere 608C mielieplukkerkop (8 ry).

Skottel-,skaar- & tandwerktuie: Rolstand (8 ry; 3-punt). Van Zyl Staalwerk Rolstand (8 ry, 3 punt). Orthman Striptiller (8 ry; 3 punt). 2 Breedwerk skoffels (met geveerde tande en rollers). John Deere hidrouliese skottelploeg (4 skottel; 3 punt). Hidrouliese kontoermaker (3 punt). Grondbreker (3 tand).

Sleepwaens: Hidrouliese implement vervoerwa (3 punt). Van Zyl Staalwerk oorlaaiwa (10 ton). 3 LM sleepwaens. Plaaswa.

Voermaaktoerusting: Van Zyl Staalwerk graansif (soja en mielie siwwe). Gallignani GACR 12 rondebaler. 2 Van Zyl Staalwerke swaailemsnyers (1.8m). Falcon hooglaai voervurk. Rolhark (4 tol).

Planters: John Deere 1750 Maxemerge XP (8 ry; vloeibaar).

Ander plaasgereedskap: Quantum onkruidspuit (3 punt; 1000l). Amazone ZA-M1001 S500 kunsmisstrooier. Beeshekke met laaibank. Van Zyl Staalwerk hidrouliese padskraper. Van Zyl Staalwerk damskrop (5m³). Container (13m). 3 Kunsmispompe (petrol enjin). Grondboor (3 punt). Volledige werkskas. Mat-Air kompressor. Hoffman hoëdruk spuit. Honda MGS 3500 kragopwekker. Elektriese motor (22KW). Gassny & sweistoestel. 3 Stihl petrol “weed eater”. 3 Trekkabels. Ghries pomp. John Deere grassnyer (selfaangedrewe).


Roete:

- Vanaf Bethlehem: Ry op Reitz pad R26 vir 3km. Draai regs 37km op die Warden pad R714. Draai links op S1059 vir 3km. Draai links by plaas in.

- Vanaf Warden: Ry 40km op die R714. Draai regs op S1059 vir 3km. Draai links by plaas in.

Navrae:

Schalk Burger 076 070 1411

Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408

BKB, Bethlehem: 058 303 8552/3

Veilingspamflet:

- Klik hier om voorblad van pamflet te besigtig

- Klik hier om agterblad van pamflet te besigtig

ag-le-roux-a4-digitaal-30-julie-2024_1.jpg.webp