Woon die reuse uitverkoping van oortollige items op 2 Oktober 2020 om 11:00 te Klein Pruise, Ceres by.
Op aanbod:
– trekkers en voertuie
– skottel-, skaar-, en tandwerktuie
– aartappel-, ui-, en vrugtetoerusting
– sleepwaens
– ander plaasgereedskap
– losgoedere
Besigtiging van items kan geskied vanaf Maandag, 28 September op die perseel. Meeste items op die veiling het geen reserwe pryse nie.
Navrae: