UMHLABA PROJECTS (Pty) LTD

27 May 2026

Date:

27 May 2026

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Region:

BKB North

Event Type:

Total Dispersal Sale

Livestock Breeds:

Brangus

Province:

North West

City:

Ventersdorp

Marketer:

Nico Jacobs

28795

In opdrag van Umhlaba Projects die volgende word te koop aangebied op Woensdag, 27 Mei 2026, om 11:00 te Roodepan, Ventersdorp.

Aanbod: 260 Top Rooi Brangus kudde

  • 28 Koeie met 28 kalwers (3-in-1)
  • 19 Koeie met 19 kalwers
  • 66 Koeie (dragtig; kalf April/Mei 2026)
  • 70 Koeie (loop by bulle; moontlik dragtig)
  • 14 Verse (loop by bulle; moontlik dragtig)
  • 16 Vervangingsverse

ROETE: Vanaf Ventersdorp: Neem die Krugerdorp pad (N14) vir 18km. Draai links op die Swartplaas pad vir 3,2km. Draai regs by plaas in.

NAVRAE:
Nico Jacobs 082 892 4036
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
BKB, Potchefstrrom: 082 889 7366

- Kliek hier om veilingspamflet te besigtig

event-28795-25096-web-0.jpg