Univ. Stellenbosch D/Merino & SAVM Prod. Elsenburg

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Univ. Stellenbosch D/Merino & SAVM Prod. Elsenburg

Jul 18 @ 11:00 am - 4:00 pm

Univ. Stellenbosch D/Merino & SAVM Prod. Elsenburg INFORMATION

Stellenbosch Universiteit se skaapstoete het hulle ontstaan op Mariendahl Proefplaas in 1974 gehad en beide stoete is dus vanjaar 44 jaar oud. Hierdie stoete het ‘n uitstekende grondslag gehad onder die bestuur van die welbekende Dr Jasper Coetzee waarna John Morris in 1987 oorgeneem het en nog steeds aan die stuur van hierdie stoete staan.

Van meet af was ons kerndoelwit om vir vrugbaarheid te selekteer en ons fekunditeit in 2018 was oor die 180%. Geen oorslaan ooi kry ‘n tweede kans nie. Drakragte van oor die 10 skaap per hektaar in die winter op baie suur gronde sorg vir diere wat orals aanpas. Uitstekende groei tesame met sterk bouvorms en top kwaliteit wol voltooi die sirkel van uiters winsgewende teeldiere.

Net die top 60 Dohne en top 20 SAVM ramme word op ons Produksieveiling aangebied en ons kliente se tevredenheid getuig van die gehalte wat aangebied word.

Univ. Stellenbosch D/Merino & SAVM Prod. Elsenburg VIDEOS

Venue

stellenbosch

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!