V5 BRANGUS

20 February 2026

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Series:

KROONSTAD

Region:

BKB North

Event Type:

Production Auction

Livestock Breeds:

Brangus

Province:

Free State

City:

Theunissen

Marketer:

Louwtjie Bezuidenhout

28110

In opdrag van V5 Brangus se 50ste Produksie Veiling word die volgende as te koop aangebied op Vrydag, 20 Februarie 2026 om 11:00 te plaas Doornpoort, Theunissen.

Op Aanbod:

  • 80 Koeie (Dragtig of reeds gekalf)

  • 30 Verse (Loop by Bul / Dragtig)

  • 20 Verse (Oop)

  • 4 Brangus Bulle

Goue meriete Bulle word in kudde gebruik. ‘n Besonderse bees om ekonomies te teel.

Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees. 

Navrae:

Louwtjie Bezuidenhout 082 827 7443

Ferdie Naudé (EIENAAR) 082 490 5678


Afslaer:

Jan Mostert 083 306 8408

BKB, Kroonstad

ROETE:

Roete:Vanaf Bultfontein: Neem die Welkom pad (R710) en ry vir 38km. Draai regs op die (S91) en ry 15 km. Draai links by plaas in.

Vanaf Theunissen: Neem die Bultfontein pad (R708) en ry vir 4,2km. Draai regs op die ou Theunissen pad (S91) en ry vir 30km. Draai regs by plaas in.

THEUNISSEN VEILING GPS:

S28°06'46.0" E26°35'10.0" | -28.112778, 26.586111

- Kliek hier om die Veilings pamflet te besigtig.

event-28110-24123-v5-pamflet-20-feb-2026.jpg