V5 BRANGUS TOP AANTEELVEILING
09 October 2026
09 October 2026
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Series:
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Piet Wessels
Louwtjie Bezuidenhout
In opdrag van V5 Brangus se Top Aanteelveiling word die volgende te koop aangebied op Vrydag, 9 Oktober 2026 om 11:00 te plaas Doornpoort, Theunissen. Veiling op terrein asook op SwiftVee!
Op Aanbod:
80 Koeie (dragtig of reeds gekalf)
30 Verse (loop by bul / meeste dragtig)
20 Verse (oop - gereed vir bul)
4 Brangus Bulle
Goue meriete Bulle word in kudde gebruik. ‘n Besonderse bees om ekonomies te teel.
Nota: Alle beeste is reeds X2 geënt teen Bek-en-klouseer. Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.
Navrae:
Louwtjie Bezuidenhout 082 827 7443
Piet Wessels 082 857 7827
Ferdie Naudé (eienaar) 082 490 5678
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
ROETE:
Vanaf Bultfontein: Neem die Welkom pad (R710) en ry vir 38km. Draai regs op die (S91) en ry 15 km. Draai links by plaas in.
Vanaf Theunissen: Neem die Bultfontein pad (R708) en ry vir 4,2km. Draai regs op die ou Theunissen pad (S91) en ry vir 30km. Draai regs by plaas in.
THEUNISSEN VEILING GPS:
S28°06'46.0" E26°35'10.0" | -28.112778, 26.586111
- Kliek hier om die Veilingspamflet te besigtig.