VALSRIVIER VEE- & IMPLEMENTEVEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

VALSRIVIER VEE- & IMPLEMENTEVEILING

Jul 30 @ 11:00 am - 5:00 pm

VALSRIVIER VEE- & IMPLEMENTEVEILING INFORMATION


Die Valsrivier Vee- en Implementeveiling vind op 30 Julie 2020 om 11:00 te Uplands, Lindley plaas.

Op aanbod:

  • 90 “Supers” osse
  • 25 “Supers” verse
  • 100 Kalwers (±300kg)
  • 100 Speenkalwers
  • 30 Vetkoeie
  • 35 Koeie (3-in-1)
  • 10 Koeie (gesluit)

* NOTA:

  • Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.

Trekkers:

  • Landini Powerfarm 105 ( 2008; 5973 ure)

Vragmotor:

  • Mercedes Atego 1523 (2001;  210 000km; met valkante en veetralies)

Skottel-, skaar- en Tandwerktuie:

  • Kongskilde tussenrygewas skoffel (4 ry; 3 vt; 3 punt)
  •  Breedwerk krultand skoffel (3m; 27 tand; 3 punt)
  • Rol-eg (3 ry; 4vt; 3 punt)
  • Radium tussenrygewas skoffel (4 ry; 3vt; 3 punt; met Atlas bakke)
  • Radium tussenrygewas skoffel (6 ry; 3vt; 3 punt)
  • John Deere rol-eg (6 ry, 3vt; 3 punt)
  • Alfa Omega hidrouliese kontra sny-eg (4.5m; 40 skottel; opvoubaar)
  • Grondbreker (9 tand; C-tand tipe; met rollers; 3 punt)
  • Fieldspan skoffel (35 tand; met opvoukante)
  • Agrico grondbreker (balk tipe; 11 tand; 3 punt)
  • 2 Safim balkploeë (4 skaar; 3 punt; met eggies)
  • Safim balkploeg (3 skaar; 3 punt; met eggies)
  • John Deere hidrouliese kontra sny-eg (tandem sleep tipe; 32 skottel)
  • Breedwerk skoffel (krultand tipe; 1.5m; 3 punt)
  • John Deere 1160 beitelploeg (17 tand; met rollers; 3 punt)
  • Kongskilde Vibrotill (9m; 62 tand; met gifspuit; 1200l; met rollers; 3 punt)
  •  Agrico T800 grondbreker (11 tand; met rollers)
  • Hertzogville Implemente hidrouliese kontra sny-eg (9m; 80 skottel)
  • Bone snyer (lem tipe; 6 ry)
  • Botha Ingenieurs saadbedvoorbereider (6 ry; 3 punt; met kunsmisbakke)

Planters:

  • 3 Massey Ferguson 55TSB planter (6 ry; 3vt; met entstof toedienders)
  • Bramley tipe koringplanter (11 ry; 3 punt)
  • Massey Ferguson mielieplanter (3 ry; 5vt; vir parte)
  • Rudolph Agri koppelbalk (vir twee 6 ry mielieplanters)
  • Fynsaad planter (3m; 3 punt)
  • Aartappel planter (3 punt)

Voermaaktoerusting:

  • 2 Kuhn tolsnyer (4 tol)
  • Welger AP61 blokbaler
  • Welger RP150 rondebaler

Ander Plaasgereedskap:

  • Quantum gifspuit (2000l; 21 meter balk)
  • Padskraper (sleep tipe; 3 punt)
  • Oorlaai wa (8 ton)
  • Hardy sleepspuit (1000l; 12m balk)
  • Hardy sleepspuit Ranger 2500 (2500l; 21m balk)
  • Vetsak gifspuit (700l; vir parte)
  • Gifspuit (1800l; 18m balk)
  • Aartappel uithaler (1 ry)

Roete:

  • Vanaf Bethlehem – Ry op die Lindley pad (R76) vir 33km. Draai regs op die S822. Ry oor staal brug vir 4km. Draai regs by plaas in.
  • Vanaf Lindley – Ry op die Bethlehem (R76) vir 26km. Draai links op die S822. Ry oor staal brug vir 4km. Draai regs by plaas in.

Navrae:

  • Willem Kruger – 082 376 1539
    Douw van Wyk – 083 458 7353
    Afslaer: Jan Mostert – 083 306 8408
    BKB Louwid, BETHLEHEM – 058 303 8552

Klik hier om veilingspamflet te besigtig 1

Klik hier om veilingspamflet te besigtig 2

Other

Provinces
Free State
Category
Equipment, Slagvee, Stoorvee, Speenkalf, Vetvee
Cities
Lindley

Venue

UPLANDS, LINDLEY.
South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!