Vanggatfontein Landgoed Algehele uitverkoping

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Vanggatfontein Landgoed Algehele uitverkoping

Jul 29 @ 11:00 am - 5:00 pm

Vanggatfontein Landgoed Algehele uitverkoping INFORMATION


Vanggatfontein Landgoed se algehele uitverkoping vind op 29 Julie 2020 om 11:00 te Vanggatfontein in die Delmas distrik plaas.

Kommersiële Bonsmara kudde, trekkers, stropers, sleepwaens, planters, en meer is op aanbod.

Bonsmaras: 

  • 44 Koeie met kalwers
  • 67 Dragtige koeie
  • 29 Oop verse – 2018
  • 26 Oop verse – 2019
  • 7 Speen bulltjies
  • 13 Speen verse
  • 3 Bulle

Route:

  • Vanaf Delmas- Neem die R50 rigting Leandra vir 14km. Draai links by die Vanggatfontein bord, ry vir 5km. Draai regs by T-aansluiting en ry vir 600m. Draai regs in plaas in.
  • Vanaf Leandra – Neem die R50 rigiting Delmas vir 32km. Draai regs by die Vanggatfontein bord, ry vir 5km. Draai regs by T-aansluiting en ry vir 600m. Draai regas in plaas in.

Navrae:

  • Tielie Crawford – 082 331 2038
  • Carel Davel – 082 331 1811
  • Frik Verster – 082 652 2132

Klik hier om die pamflet te besigtig

Klik hier om die inventaris te besigtig

Klik hier om die fotos te besigtig

Kliek hier vir foto’s van Beeshanteringsfasaliteite

Details

Date:
Jul 29
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
,
Event Tags:
, , , ,

Other

Provinces
Mpumalanga
Category
Total Dispersal Sale
Cities
Delmas

Venue

Farm Vanggatfontein
Farm Vanggatfontein
Delmas, Mpumalanga 2210 South Africa
+ Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!