VIERFONTEIN BOERDERY PRODUKSIEVEILING

26 February 2025

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Region:

BKB North

Event Type:

Production Auction

Livestock Breeds:

Bonsmara

Bovelder

Province:

Mpumalanga

City:

Bethal

Marketer:

Tielie Crawford

Carel Davel

Billy Lyons

27671

Die produksieveiling van Vierfontein Boerdery vind plaas op Woensdag die 26ste Februarie 2025 vanaf 11:00 te plaas Rensburghoop buite Bethal. 

Op aanbieding;

500 Bovelder & Bonsmara tipe beeste, waarvan:

  • 150 Koeie met 150 kalwers (moontlik 3-in-1).
  • 50 Koeie (dragtig). 
  • 100 Dekgereed verse. 

Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees. 

Roete:

  • Vanaf Bethal: Neem die R35 rigting Middelburg vir 11km. Draai links by die R544 eMalahleni bord en ry vir 11km. Plaas aan regterkant.
  • Vanaf Middelburg: Neem die R35 rigting Bethal vir 66km. Draai regs by die R544 eMalahleni bord en ry vir 11km. Plaas aan regterkant.

Google Maps:

Navrae:

Tielie Crawford 082 331 2038

Carel Davel 082 331 1811         

Afslaer: Billy Lyons 082 785 5498

BKB, Standerton: 017 712 2664

Veilingspamflet: