VLENSBURG SIMBRA & SIMMENTALER PRODUKSIEVEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

VLENSBURG SIMBRA & SIMMENTALER PRODUKSIEVEILING

Aug 27 @ 11:00 am - 5:00 pm

VLENSBURG SIMBRA & SIMMENTALER PRODUKSIEVEILING INFORMATION


Die Vlensburg produksieveiling vind op 27 Augustus 2020 om 11:00 te Vlensburg, Parys plaas.

Op aanbod:

– 73 Simbras, waarvan:

  • 12 Bulle
  • 15 Koeie met 15 kalwers (moontlik 3-in-1)
  • 17 Koeie (swaardragtig)
  • 14 Verse (dragtig)

– 78 Simmentalers, waarvan:

  • 14 Bulle.
  • 11 Koeie met 11 kalwers (moontlik 3-in-1).
  • 33 Koeie (swaardragtig).
  • 9 Verse (dragtig).

* Nota: TB en BM negatief getoets:  Verwys na Dr. Johan Wessels van Parys.  Dragtighede sal die dag met die veiling beskikbaar wees.  Bulle is getoets vir vrugbaarheid. Veiling vind plaas onder die reëls van die Genootskap.

Roete:

Vanaf Parys – Ry op Sasolburg pad (R59) vir 20 km. Draai regs net na N1 op Weiveld grondpad. Ry vir 5 km. Draai links by plaas in.

Vanaf Sasolburg – Ry op Parys pad (R59) vir 20 km tot net voor N1. Draai links op Weiveld grondpad. Ry vir 5 km. Draai links by plaas in.

Navrae:

Rudi Nagel – 082 905 6066
Freek Pieterse – 079 560 7088
Hennie Viljoen (eienaar) – 082 655 4262
Afslaer:  Jan Mostert – 083 306 8408
BKB Louwid, VEREENIGING – 016 423 5377

Veilingspamflette:

Klik hier om veilingspamflet te besigtig 1

Klik hier om veilingspamflet te besigtig 2

Veiling Katalogus:

Klik hier on veiling katalogus te besigtig

Details

Date:
Aug 27
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
, ,
Event Tags:
, , , , , , , ,

Other

Provinces
Free State
Category
Simmentaler, Simbra
Cities
Parys

Venue

VLENSBURG, PARYS.
Vlensburg, South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!