VOSSTOFFEL BOERDERY
07 October 2025
07 October 2025
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Series:
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Marketer:
Schalk Burger
In opdrag van Vosstoffel Boerdery word die volgende as te koop aangebied op Dinsdag, 7 Oktober 2025 om 11:00 te Plaas Vorentoe, Aberfeldy / Kestell.
Op Aanbod:
Nota: Volledige inentings program is gevolg. Ooie het 12 maande wol. Katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.
Navrae:
Schalk Burger 076 070 1411
Afslaer:
Jan Mostert 083 306 8408
BKB, Bethlehem
Roete:
Vanaf Warden - Neem die Bethlehem pad (R714) vir 25km. Draai links op die S59 grondpad vir 28km. Draai links vir 2.4km. Draai regs by plaas in.
Vanaf Bethlehem - Neem die Warden pad (R714) vir 35km. Draai links op Kestel pad (R57) vir 6km. Draai links op S187 grondpad vir 12km. Draai links vir 6.6km. Draai regs vir 1.5km en draai dan links vir 2.4km. Draai regs by plaas in.
GPS:
28°09'04.7"S 28°50'31.7"E | -28.151295, 28.842135
- Kliek hier om Vosstoffel Boerdery se pamflet 1 te besigtig.
- Kliek hier om Vosstoffel Boerdery se pamflet 2 te besigtig.