Events for Jul 2024

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

VREDENBURG: SAAI EN VEE PLASE TE KOOP PER TENDER

Jan 25 @ 12:00 pm

VREDENBURG: SAAI EN VEE PLASE TE KOOP PER TENDER INFORMATION

VREDENBURG: WES KAAP –  SAAI EN VEE PLASE TE KOOP PER TENDER

3 x Uitstekende saai en vee plase – totaal 3155 Ha

Tenders sluit: 25 Januarie 2024 om 12:00.

Plek: BKB Gebou, Cecilia Plein, 100 Ceciliastraat, Paarl

Tenders kan gesamentlik of vir elke plaas apart ingedien word.

Skuitjiesklip 902 Ha waarvan 717 Ha bewerkbaar.

Boesakskraal 1132 Ha waarvan 820 Ha bewerkbaar.

Waterklip 1121Ha waarvan 876 Ha bewerkbaar.

Al 3 plase het elk hul eie infrastruktuur en is goed beplan.

Plase is geoormerk vir die oprigting van windturbines wat goeie addisionele inkomste kan bied.

So ‘n groot eenheid of die afsonderlike plase in die pragtige en goeie area kom selde in die mark.

Plase is ongeveer 2 km vanaf die pragtige vakansiedorp, Paternoster.

Besigtiging slegs per afspraak.

To be directed to our webpage click

Albie Loubser 082 573 9902

Appie Maritz 082 825 3895

Details

Date:
Jan 25
Time:
12:00 pm
Event Categories:
,

Other

Provinces
Western Cape
Category
Properties

Venue

BKB GEBOU PAARL
Cecilia Plein, Ceciliastraat
Paarl,
+ Google Map

Comments are closed.