Vredendal: 4 Besproeiingsplase

Loading Events

« All Events

Vredendal: 4 Besproeiingsplase

Oct 25 @ 11:00 am

4 x Aangrensende besproeiingsplase te koop per veiling as lopende sake.

Plaas 1: 26.8990 Ha. Goeie infrastruktuur met pragwoning. Skure, kantore, tweede woning en woonstel, personeelhuise, twee damme, olyfboord, 400 Pekanneutbome in drag, wyndruiwe, droogdruiwe,weidings, perdestalle. Goeie huurinkomste. Waterinlysting – 29,6 Ha.

Plaas 2: 24,4433 Ha. Woonhuis, woonstel,stoorgebou en sakegebou – goeie huurinkomste. 20 Ha lusern met alle hooimaak toerusting ingesluit. Waterinlysting – 22,4 Ha. Boorgate en dam.

Plaas 3: 15,1376 Ha. 13,97 Ha hoë kwaliteit wyndruiwe. Waterinlysting- 10 Ha. Boorgat en dam. 1 x personeelhuis.

Plaas 4: 20 Ha. Nuwe skuur met netjiese aangrensende woonstel, 9 Ha wyndruiwe, 1.2 Ha olywe, lusern.  2 stelle perdestalle (gebied buite perdesiekte sone). Waterinlysting: 10,2 Ha. Boorgat en dam.

Die streek se lang droë somers, sagte winters en koel somersnagte, maak hierdie area uniek vir bykans enige boerdery; sitrus, tafeldruiwe,steenvrugte, pekanneute, amandels, avokado’s, skaap – en wolboerdery op aangeplante weiding, ens.

Uitsonderlike geleentheid, eienaar tree af. Uitstekend geleë teen die dorp.

Plase word afsonderlik opgeveil.

Koördinate: -31.669635 18.485158.  Geteerde aanloopbaan by Vredendal.

VEILING: VRYDAG 25 OKTOBER 2019 @ 11:00

PLEK: OP DIE PLAAS

BESIGTIGING: SLEGS PER AFSPRAAK

Navrae: Willie van Rensburg 083 261 7641 / Albie Loubser 082 573 9902

 

Details

Date:
Oct 25
Time:
11:00 am
Event Category:

Other

Category
Properties
Cities
Vredendal

Venue

Vredendal: 4 Besproeiingsplase
Lausanne Road
Vredendal, South Africa
+ Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!