VREDESIG & VRIENDE VEILING
06 February 2026
06 February 2026
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Region:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Louwtjie Bezuidenhout
John-Dee Havenga
Die Vredesig & Vriende veiling vind plaas op Vrydag die 6de Februarie 2026 om 11:00 by Be Human in Bloemfontein.
Op aanbod:
- 25 SP ramme.
- 50 SP ooie.
- 30 Kommersièle ooie.
* Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees. Veiling vind plaas onder die beskerming van die Suffolk Skaaptelers Genootskap.
Navrae:
John-Dee Havenga 082 333 2668
Louwtjie Bezuidenhout 082 827 7443
Veilingspamflet:
- Klik hier om veilingspamflet te besigtig
Veiling Katalogus: