WATERVAL ANGUS (8STE SWART & ROOI VEILING)

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

WATERVAL ANGUS (8STE SWART & ROOI VEILING)

Sep 17 @ 11:00 am - 5:00 pm

WATERVAL ANGUS (8STE SWART & ROOI VEILING) INFORMATION


Die 8ste swart en rooi veiling van Waterval Angus vind plaas op Donderdag, 17 September 2020 om 11:00 te plaas Waterval, Clocolan. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs kopers toegelaat dag van veiling.

Op aanbod:

– 25 Bulle.

– 20 Verse (dragtig).

* Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.

Roete:

Vanaf Clocolan:  Draai links op die Pekabrug pad en ry ±8km.  Draai regs en ry vir ±6 km. By die vierrigting kruis, draai regs en ry ±4 km.  Draai links by plaas in

Navrae:

Gerrie Britz 082 828 2855
Esté Fick 083 290 4318 (Waterval Angus)
Afslaer: Andrew Miller 082 493 2362
BKB Louwid, BETHLEHEM: 058 303 8552

Pamflet:

Klik hier om veilingspamflet te besigtig

Katalogus:

Klik hier om veiling katalogus te besigtig

Details

Date:
Sep 17
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
,
Event Tags:
, , , , , , , ,

Other

Provinces
Free State
Category
Angus

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!