WESDAN BOERDERY & LOUISE DOHNE MERINO STOET (Danie en Tsaats Hattingh)

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

WESDAN BOERDERY & LOUISE DOHNE MERINO STOET (Danie en Tsaats Hattingh)

Aug 9 @ 11:00 am - 5:00 pm

Wesdan Boerdery & Louise Dohne Merino Stoet (Danie en Tsaats Hattigh)

Vrydag, 9 Augustus 2019 om 11:00 te Canossa, Heilbron.

1210 Uitstekende Donhe Merino skape:

60 A +AA ramme.
500 Ooie (dragtig; 6 tand tot volbek; 4 maande wol).
250 Ooie (dragtig; 2 tot 4 tand; 4 maande wol).
400 Hammel lammers (ongeskeer).

NOTA:  Alle skape geënt 10-in-1, Multi Somni, Cydectin LA, Prodose Yellow, Bloutong A, B en C apart).  Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.

Uitstekende teling & genetika!
Bewys van top wol! 44 Jaar se teling!

1110 Uitstekende Bonsmara beeste:

180 Koeie met 180 kalwers (meeste is 3-in-1).
80 Koeie (swaardragtig).
400 Bul kalwers (droog; gespeen).
200 Verskalwers .
70 Slagkoeie.

NOTA: Top Bonsmara boerbeeste. Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.

VEILING KATALOGUS:

DHlarge

Piet Boshoff

083 210 7135


Jan Mostert

083 306 8408


Details

Date:
Aug 9
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
, ,

Venue

CANOSSA, HEILBRON.
Plaas Canossa
Heilbron, Free State 9650 South Africa

Organizer

BKBLouwid, FRANKFORT:
Phone:
(058) 813 1071

Other

Category
Bonsmara, Dohne Merino

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!