Weska Dohnes Produksieveiling, Bredasdorp

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Weska Dohnes Produksieveiling, Bredasdorp

Jul 19 @ 2:00 pm - 4:00 pm

Boeta Wessels van Weska Dohnes boer op Karsrivier, net buite Bredasdorp. Boeta se pa het die stoet in 1974 begin, waar hy en sy broer saam met sy pa geboer het. In 2011 het Boeta en sy broer elkeen hulle eie rigting met die boerdery gegaan. Die 2018 Weska Dohne produksieveiling was ‘n reuse sukses, en 2019 beloof om nog beter te wees.

RSVP

Dohne Merino Catalogue Lots 1  –  75

DH Wessels Catalogue lots 1-75

Last Year's Auction

 2018 Overview

2018 Auction Highlights

2018 Lots

Aanwysings: Ry op die Swellendam teerpad (R319) vir 7km. Draai regs by plaas in.

Enquiries

Boeta Wessels

Verkoper

082 927 8320


Ean Nel

Skaap- en Wol Adviseur

082 452 7757


Nico Van der Westhuizen

Bemarker

082 446 0781


Appie Maritz

Afslaer

082 825 3895


Organizers

Ean Nel
Appie Maritz

Other

Category
Dohne Merino
Cities
Bredasdorp

Venue

Karsrivier
Bredasdorp
Bredasdorp, South Africa
+ Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!