WES- EN SUID-KAAP ANGUS KLUB, MOORREESBURG

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

WES- EN SUID-KAAP ANGUS KLUB, MOORREESBURG

Jun 4 @ 11:00 am - 4:00 pm

WES- EN SUID-KAAP ANGUS KLUB, MOORREESBURG INFORMATION

Die Wes- en Suid-Kaap Angus Produksieveiling vind plaas Donderdag 4 Junie om 11:00 te Skougronde, Moorreesburg

Aanbod:

50 Top Rooi en Swart Angus Beest

15 Bulle en 35 Geregistreerde & Kommersiële vroulike diere wat bestaan uit koeie en verse in alle produksiestadia

Alle diere getoets vir BM, TB, BVD en vrugbaarheidsertifikaat. Onderworpe aan streng keuringstandaarde

Afslaersnota: Bestigting van die diere kan vanaf 14:00 op die dag voor die veiling plaasvind. Dragtigheidstatus en katalogusinligting sal dag van veiling beskikbaar wees.

Navrae:

Simon Matthysen (Bemarker; 082 312 1036; Moorreesburg)

Wilhelm van Niekerk (Bemarker; 083 284 7100; Malmesbury)

Appie Maritz (Afslaer; 082 825 3895; Paarl)

Hoffie van Blerk (Klub voorsitter; 083 455 1151; Malmesbury)

Klik hier om die pamflet te bestig

Klik hier om die katalogus te bestig

WES- EN SUID-KAAP ANGUS KLUB, MOORREESBURG VIDEOS

Details

Date:
Jun 4
Time:
11:00 am - 4:00 pm
Event Category:
Event Tags:
, , , , , , , ,

Other

Provinces
Western Cape
Category
Angus
Cities
Moorreesburg

Venue

MOORREESBURG SKOUGRONDE
MOORREESBURG
MOORREESBURG, Western Cape South Africa
+ Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!