WICAR FARMING BOVELDER PRODUCTION SALE
18 June 2026
18 June 2026
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Series:
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Carel Davel
Billy Lyons
Jandré Moll
Documents:
Wicar Bovelders se Produksie Veiling vind plaas op Donderdag, 18 Junie 2026 om11:00 te plaas Swartfontein, Vrede. Veiling op terrein en digitaal.
Besigtiging van bulle op Saterdag, 6 Junie 2026.
Op Aanbod:
Navrae:
Jandre Moll 082 307 9169
Carel Davel 082 331 1811
Afslaer:
Billy Lyons 082 785 5498
Roete:
Vanaf Vrede: Neem die R546 rigting Standerton vir 17km. Draai links op die S1096 grondpad en ry vir 10 km. By t-aansluiting draai links, ry plus minus 4km, plaas op linkerkant.
Vanaf Standerton: Neem die R546 rigting Vrede vir 30 km. Draai regs op die S58-grondpad en ry vir 16,7 km. Plaas aan die linkerkant. Vanaf Ascent – Neem die S58-grondpad rigting R546-teerpad. Ry vir 5.6km. Plaas aan die regterkant.
GPS Koördinate:
27°12'11.7"S 29°06'13.0"E (-27 12'11.7”, 29 06'13.0”) -27.203244, 29.103621