WIESE BESIGHEIDSTRUST PRODUCTION SALE

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

WIESE BESIGHEIDSTRUST PRODUCTION SALE

Sep 24 @ 11:00 am - 3:00 pm

WIESE BESIGHEIDSTRUST PRODUCTION SALE INFORMATION

Die Wiese Besigheidstrust Produksie veiling vind plaas op Donderdag, 24 September 2020 om 11h00 te Kasteel, Loxton. Die veiling vind plaas op die terrein sowel as die BKB digitale veiling platform.

Registrasie vir die veiling sluit op 23 September 2020 om 17:00. Klik hier om te registreer vir die veiling

Klik hier om in te skakel die dag van die veiling

Aanbod

  • 50 Wit Dorper Ramme
  • 30 Dorper Ramme
  • 20 Angora Ramme
  • 10 Boerbok Ramme
  • 10 Van Rooy Ramme

* Aflewering beloop R400 per Ram

Roete: Vanaf Loxton – Ry met Carnarvon straat in ‘n Noord-Westelike rigting vir 10.3km. Draai regs. Ry vir 10.5km tot by Kasteel

GPS vir aanloopbaan S 30°24′ E 22°12’ Baan 09-27, 1345 HOOGTE

Voornemede kopers word uitgenooi na ‘n lekker braai, Woensdag 23 September 2020

Navrae:

Dries Wiese 082 809 2949

Pieter Wiese 063 041 6769

Daan Bosman 082 929 8406

Corne Nel (BKB) 082 410 8898

Adrie de Klerk (BKB) 082 825 3892

Danie Strauss (BKB) 072 585 4028

Ters Marais (Afslaer) 082 784 6860

-Klik hier om die pamflet te besigtig

Klik hier om die veilings katalogus te besigtig

Organizer

Corné Nel (BKB)
Phone:
082 410 8898

Other

Provinces
Northern Cape
Category
Dorper, Van Rooy, Boerbok
Cities
Loxton

Venue

Kasteel, Loxton
Loxton, Northern Cape 6985 South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!