Die “Wild West” Dormerveiling vind plaas op Saterdag, 13 Julie 2024 vanaf 11:00 te Plaasjapie / Boskop Game Lodge, distrik Delareyville
Op aanbod:
– 30 SP Ramme
– 15 SP Ooie
– 120 Kommersiële ooie
Navrae:
Diaan Nieuwenhuis 083 636 2314
Blinkster Dormers: Riaan Brand 072 562 1883
Kassie Dormers: Kobus Beyers 083 284 6473
Ruswater Dormers: Fanie Kruger 082 859 1868
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
BKB Potchefstroom: 082 889 7366
Veilingspamflet: