WILLIE BRITZ ALGEHELE UITVERKOPING

09 February 2023

Time:

12:00 pm - 5:00 pm

Region:

BKB North

Province:

Free State

Marketer:

Rudy van der Westhuizen

George Marich

BKB, Kroonstad

25229


Die algehele uitverkoping van Willie Britz vind plaas tydens Kroonstad weeklikse veiling op Donderdag, 9 Februarie 2023 vanaf 12:00 te Kroonstad veilingskrale.

Op aanbieding:

308 Brahman x & Bonsmara /Brahman x beeste, waarvan:

- 125 Koeie met 125 kalwers.

- 54 Koeie (loop by bul/dragtig).

- 4 Beefmaster bulle.

* Nota: Al die kalwers is van Beefmaster bulle. Alles was November getoets vir BM. Alles skoon. Dragtigheid gaan gedoen word op die oop diere.


Navrae:

George Marich 072 205 1074

Afslaer: Rudy van der Westhuizen 079 418 4289

BKB, Kroonstad: 056 215 1851

Veilingspamflet:

- Kliek hier om veilingspamflet te besigtig

willie-britz-2-feb-2023-a4-digitaal-custom.jpg.webp