WILLISTON JONGOOI SIMULCAST VEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

WILLISTON JONGOOI SIMULCAST VEILING

Aug 26 @ 11:00 am - 3:00 pm

WILLISTON JONGOOI SIMULCAST VEILING INFORMATION


Die 15de Williston Jongooi veiling word gelyktydig digitaal en lewendig aangebied op Woensdag die 26ste Augustus 2020 om 11h00 te WVK Voerkrale, Williston.

Aanlyn registrasies sluit op 25 Augustus 2020 om 17:00.

Klik hier om aanlyn te registreer vir die veiling

Klik hier om aanlyn in te skakel op dag van veiling

Op aanbod:

  • 140 Jong Dorper Ooie
  • 20 Dohne Merino’s
  • 40 Wit Dorper Ramme
  • 12 Boerbok Kapaters
  • 20 Dorper Ramme
  • 10 Afrikane
  • 125 Wit Dorpers
  • 5 Boerbokramme
  • 120 Komersiële Wit Dorper Ooie
  • 37 Melk Bokke
  • 80 Meatmasters
  • 80 Afrino’s

Navrae:

De Witt Hodgson: 082 877 3300

Andries Krugel: 087 150 2929

Adri de Klerk (BKB): 082 825 3892

Keith Coetzee (BKB): 082 825 3889

Thinus van Schalkwyk (BKB): 082 825 3887

Danie Strauss (BKB auctioneer): 072 585 4028

Klik hier om die veilingspamflet te besigtig

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!