WILLOW BEEFMASTERS PRODUKSIEVEILING

04 November 2025

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Region:

BKB North

Event Type:

Production Auction

Livestock Breeds:

Beefmaster

Province:

Kwazulu Natal

City:

Standerton

Marketer:

Tielie Crawford

Carel Davel

Billy Lyons

27550

In opdrag van Willow Beefmasters word die volgende as te koop aangebied op Dinsdag, 4 November 2025 om 11:00 te Hoëveld Veilingsentrum, Standerton.

Op Aanbod:

  • 25 Bulle – 3jr + kuddevaars
  • 30 Bulle – 2jr

Golden Oldies 2014 – 2015

  • 36 + 36 Koeie met kalwers
  • 19 Dragtige koeie

Koeie 2016 – 2020

  • 118 + 118 Koeie met kalwers
  • 85 Dragtige koeie

Jong Koeie en Verse 2021 – 2023

  • 47 + 47 Jong koeie/verse met kalwers
  • 73 Dragtige koeie/verse

Speenverse

  • 124 Speenverse (6mnde en ouer – keuring moet nog plaasvinf)

Kommersiële verse

  • 123 Verse gereed vir die bul – 340kg

Navrae:

Tielie Crawford 082 331 2038

Carel Davel 082 331 1811  

Afslaer:

Billy Lyons 082 785 5498

Roete:

Vanaf Standerton Korrektiewe Dienste – Neem die R50 rigting Leandra vir 1.5km. Draai regs in by Hoeveld Veilingsentrum bord.

 

GPS:

26°54'40.2"S 29°11'52.8"E

 

event-27550-22863-1-brosjure-voor.jpg