WISP WILL REDS & ZARISSA GESAMENTIKE VEILING

19 August 2026

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Series:

BETHLEHEM

Region:

BKB North

Event Type:

Production Auction

Livestock Breeds:

Simbra

Province:

Free State

City:

Daniëlsrus

Marketer:

Gerrie Britz

Douw van Wyk

27923

In opdrag van Wisp Will Reds & Zarissa Simbra's word die volgende te koop aangebied op Woensdag, 19 Augustus 2026 om 11:00 te Daniëlsrus Veilingskrale. Veiling op terrein en op SwiftVee.

Op Aanbod:

40 PRESTASIEGETOETSE BULLE

  • 20 Wisp Will Reds Bulle
  • 20 Zarissa Simbra Bulle

60 VROULIKE DIERE

  • 30 Wisp Will Reds Dragtige Verse
  • 30 Zarissa Simbra Dragtige Vroulike Diere

Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees. Diere is gespuit teen heersende siektes, is BM en trich skoon getoets. Bulle is vrugbaar getoets. Sertifikate sal beskikbaar wees na afloop van die veiling.

Navrae:

Gerrie Brits 082 828 2855
Douw van Wyk 083 458 7353

Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
BKB, Bethlehem 058 303 8552

- Kliek hier om Wisp Will se pamflet te besigtig

- Kliek hier om Zarissa Simbra se pamflet te besigtig

-Kliek heir om Wisp Will & Zarrisa Simbra katalogus te besigtig