WISP-WILL REDS & ZARISSA PRODUKSIE VEILING

19 August 2025

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Series:

BETHLEHEM

Region:

BKB North

Event Type:

Production Auction

Livestock Breeds:

Simbra

Province:

Free State

City:

Daniëlsrus

Marketer:

Gerrie Britz

Douw van Wyk

27923

In opdrag van Wisp-Will Reds & Zarissa Simbra's word die volgende as te koop aangebied op Dinsdag, 19 Augustus 2025 om 11:00 te Daniëlsrus Veilingskrale, Daniëlsrus.

Op Aanbod:

29 PRESTASIEGETOETSE BULLE

  • 20 Wisp Will Reds
  • 9 Simbra Bulle

40 VROULIKE DIERE

  • 20 Wisp Will Reds
  • 20 Simbras

Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees. Diere is gespuit teen heersende siektes, is BM en trich skoon getoets. Bulle is vrugbaar getoets. Sertifikate sal beskikbaar wees na afloop van die veiling.

Navrae:

Gerrie Brits 082 828 2855
Douw van Wyk 083 458 7353

Afslaer:

Jan Mostert 083 306 8408
BKB, Bethlehem

Veiling Katalogus:

Kliek hier om veiling katalogus te besigtig 

event-27923-22560-22175-poena.jpg