WONDERFONTEIN AANTEELVEILING
02 December 2025
02 December 2025
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Series:
Region:
Event Type:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Rocco van Rooyen
Molie Mentz
In opdrag van Verskeie Verkopers word die volgende te koop aangebied op Dinsdag, 2 Desember 2025 om 11:00 te Plaas Wonderfontein, Middelburg, Mpumalanga.
Op Aanbod:
Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.
NAVRAE:
Rocco van Rooyen 082 799 2776
Moolman Mentz 083 229 2500
AFSLAER:
Billy Lyons 082 785 5498
BKB, Ermelo
ROETE:
Vanaf Middelburg, neem die N4 hoofweg oostelike rigting, 10 km by Alzu petroport verby, by die Wonderfontein / Carolina kruis draai links en ry vir 1km. plaas aan die regterkant.
GPS:
25°48'04.3"S 29°53'25.0"E
-25.801281, 29.890254
- Kliek hier om die Veilingspamflet te besigtig.