Worcester: Wingerdplaas Te Koop per Tender

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Worcester: Wingerdplaas Te Koop per Tender

Oct 18 @ 12:00 pm

Worcester

Prag Bolandse wingerdplaas te Koop per Tender as Lopende Saak

297.1655 ha. Goeie grond met goeie waterbronne uit skemas van ongeveer 332 733 kub m per jaar.

32 Ha onder bekende wingerd kultivars, goeie gronde beskikbaar vir nuwe aanplantings asook pragtige buiteveld. 2 x besproeiingsdamme.

Netjies Kaaps- Hollandse woning asook stoor en arbeidershuise.

Hierdie is ‘n besonderse netjiese eenheid met goeie water en geskik vir ‘n bykans enige ander bedryf met genoeg water.

Tenders sluit: Vrydag 18 Oktober 2019 0M 12:00

Plek: BKB Kantore, Cecilia Plein, Ceciliastraat 100 Paarl.

Tenderdokumente beskikbaar by bogenoemde kantoor

Besitig: Slegs per afspraak.

Navrae: Willie van Rensburg 083 261 7641 / Albie Loubser 082 573 9902

Details

Date:
Oct 18
Time:
12:00 pm
Event Category:

Other

Provinces
Western Cape
Category
Properties
Cities
Worcester

Venue

CECILIA SQUARE
100 CECILIA STREET
PAARL, South Africa
+ Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!