Upcoming Events

  1. Events
  2. Billy Lyons

Billy Lyons

082 785 5498
Today

RIETVALLEI BOERDERY BOVELDER PRODUKSIEVEILING

Veilingskrale, Groenvlei. , South Africa

Die Bovelder produksieveiling van Rietvallei Boerdery vind plaas op Dinsdag die 28ste Mei 2024 vanaf 11:00 te Groenvlei veilingskrale. Op aanbieding: - 100 Jong koeie (4-6 […]

TONKIN BOERDERY REUSE IMPLEMENTE VEILING

Plaas Uitval, Standerton Plaas Uitval, Standerton, Mpumalanga, South Africa

Die reuse implemente veiling namens Tonkin Boerdery vind plaas op Donderdag die 6de Junie 2024 vanaf 11:00 op die plaas Uitval in Standerton. Aanbieding: TREKKERS & […]