JOHAN ELS STAAK BOERDERY VEILING
Wag-'n-Bietjie-Bos, Koppies. , South AfricaDie staak boerdery veiling van oom Johan Els vind plaas op Dinsdag die 13de Augustus 2024 vanaf 11:00 te plaas Wag-'n-Bietjie-Bos in Koppies. Plase reeds verkoop! […]
Die staak boerdery veiling van oom Johan Els vind plaas op Dinsdag die 13de Augustus 2024 vanaf 11:00 te plaas Wag-'n-Bietjie-Bos in Koppies. Plase reeds verkoop! […]
Die 4x4 Dormer veiling vind plaas op Saterdag die 14de September 2024 vanaf 11:00 by die Kroon Boma in Kroonstad. Op aanbieding: - 35 SP ramme. […]
Die Vat 5 Dormer veiling vind plaas op Saterdag die 28ste September 2024 vanaf 11:00 te Parys Afridome. Op aanbieding: - 40 Ramme (SP en kommersieël). […]