Open Range Beefmasters se produksieveiling vind plaas op Dinsdag, 11 Augustus 2020 om 11:00 te Leeuwkop, Devon. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs kopers toegelaat […]
Ferrero Bonsmaras se produksieveiling vind op 11 Augustus 2020 om 11:00 te Grootdraai, Harrismith plaas. Dié veiling word ook aanlyn aangebied op BKB se digitale veilingsplatform. […]
Die 4de Produksieveiling van Leeuwkop Dormer vind plaas op 11 Augustus om 11:00. Op aanbod: 60 SP-ramme 16 Kudde ramme 30 Stoet ooie 200 Kudde ooie […]