Die 4de produksieveiling van Kandys Beefmasters vind op 14 Augustus 2020 om 11:00 te Brakfontein, Theunissen plaas en word ook op die BKB Digitale Veilingsplatform aangebied. […]
Open Range Beefmasters se produksieveiling vind plaas op Dinsdag, 11 Augustus 2020 om 11:00 te Leeuwkop, Devon. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs kopers toegelaat […]