Boshoek Bovelders en Maritz Bovelders hou veiling! Kom besigtig die beeste op die 21ste Julie om 13:00 en woon die veiling die 8ste Augustus 11:00.
TOP BOVELDERS KOM ONDER DIE HAMER!
80 Top Bovelder Bulle & 150 Vroulike Diere
NAVRAE:
Gideon Bekker 084 512 7628 / Wentzel Vorster 082 566 1369
Dr. Chris Nel 083 654 9638
Dr. At Viljoen 082 440 7823
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408