Die Nasional Suffolk veiling vind plaas op Saterdag, 14 November 2020 om 11:00 te BKB Komplek (Currielaan), Bloemskougronde. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs kopers […]
Die 64ste Jaarlikse SAVM veiling vind plaas op Woensdag, 5 Augustus 2020 te Bloemfontein Skougronde. Ooie vanaf 10:30. Ramme vanaf 11:00. SAVM Digitale Stoorlam Veiling vanaf […]