Die Jouba Bonsmaras produksieveiling vind op 16 September 2020 om 11:00 te Somerset-Oos, Steynsrus plaas. Op aanbod: – 18 bulle – 20 koeie met 20 kalwers […]
Frankfort Bonsmara Telersgroep se veiling vind plaas op Vrydag, 28 Augustus 2020 om 11:00 te Royal Auction Centre, Frankfort. In ooreenstemming met die Covid-19 regulasies word […]
Die 11de Hayfield Bonsmara veiling vind plaas op Vrydag, 21 Augustus 2020 om 11:00 te Hayfield, Ventersburg. Veiling op terrein en digitaal. In ooreenstemming met Covid-19 […]