Upcoming Events

25th Sep 2020

NASIONALE SUFFOLK VEILING

Die Nasional Suffolk veiling vind plaas op Saterdag, 14 November 2020 om 11:00 te BKB Komplek (Currielaan), Bloemskougronde. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs kopers […]
5th Oct 2020

30STE BKB LOUWID HERDENKINGSVEILING

Die 30ste Herdenkingsveiling van BKB Louwid vind plaas op Donderdag, 12 November 2020 om 11:00 te Royal Auction Centre, Frankfort. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word […]
21st May 2020

57STE NIEKERKSRUST SAVM STOET VEILING

Niekerksrust SAVM Stoet se 57ste veiling vind plaas op Woensdag, 7 Oktober 2020 om 11:00 op die plaas Niekerksrust, Viljoenskroon. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word […]
21st Jul 2020

OOS-KAAP BOERBOKKLUB SIMULCAST VEILING

Die Oos-Kaap Boerbokklub Simulcast veiling vind op 22 September 2020 om 11:00 te Somerset-Oos Veilingsgronde en op die BKB Digitale Veilingsplatform plaas. Klik hier om vir […]
13th Aug 2020

12th BESSIESFONTEIN DOHNE MERINO STUD (JULIUS BEUKES) PRODUCTION SALE

The 12th production sale of Bessiesfontein Dohne Merino stud (Julius Beukes) will take place on Wednesday, 2 September 2020 from 11:00 on the farm Bessiesfontein, Ladysmith. […]
27th Jul 2020

JOHAN ROARTY ILE DE FRANCE STOET TOTALE UITVERKOPING

Die totale uitverkoping van Johan Roarty se Ile de France stoet vind plaas op Saterdag, 29 Augustus 2020 om 11:00 te Kromdraai, Kinross. Op aanbod: – […]
9th Dec 2019

LEEUWKOP DORMER DIGITALE VEILING

Die 4de Produksieveiling van Leeuwkop Dormer vind plaas op 11 Augustus om 11:00. Op aanbod: 60 SP-ramme 16 Kudde ramme 30 Stoet ooie 200 Kudde ooie […]
23rd Jul 2020

21STE OVERVAAL ILE DE FRANCE KLUB VEILING

Die 21ste Overvaal Ile de France Klub veiling vind plaas op Saterdag, 1 Augustus 2020 om 11:00 te Ottosdal Skougronde. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word […]
22nd May 2020

ALSU DOHNE DIGITALE VEILING

Die Alsu Dohne digitale veiling vind op 14 Julie 2020 om 11:00 te Swartlaagte in die Smithfield distrik plaas. Op aanbod: 4 000 Dohne Merino ooilammers […]
Do NOT follow this link or you will be banned from the site!