Upcoming Events

13th Oct 2020

BRIAN ANGUS ALGEHELE UITVERKOPING

Die algehele uitverkoping veiling van Brian Angus vind plaas op Woensdag, 4 November 2020 om 11:00 te Woodview, Arlington. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs […]
22nd Sep 2020

1STE MERGA SAVM STOET PRODUKSIEVEILING

Die 1ste produksieveiling van Merge SAVM stoet vind plaas op Woensdag, 21 Oktober 2020 om 11:00 te Klipplaatdrif, Bothaville. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs […]
21st May 2020

57STE NIEKERKSRUST SAVM STOET VEILING

Niekerksrust SAVM Stoet se 57ste veiling vind plaas op Woensdag, 7 Oktober 2020 om 11:00 op die plaas Niekerksrust, Viljoenskroon. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word […]
9th Jul 2020

PRO GENEPOEL SAVM PRODUKSIEVEILING

Pro Genepoel SAVM (Gerhard Hartman Stoet & BMF Vleismerino Stoet) se produksieveiling vind plaas op Woensdag, 16 September 2020 om 11:00 te Randjieslaagte, Kroonstad. In ooreenstemming […]
13th Aug 2020

12th BESSIESFONTEIN DOHNE MERINO STUD (JULIUS BEUKES) PRODUCTION SALE

The 12th production sale of Bessiesfontein Dohne Merino stud (Julius Beukes) will take place on Wednesday, 2 September 2020 from 11:00 on the farm Bessiesfontein, Ladysmith. […]
27th Jul 2020

JOHAN ROARTY ILE DE FRANCE STOET TOTALE UITVERKOPING

Die totale uitverkoping van Johan Roarty se Ile de France stoet vind plaas op Saterdag, 29 Augustus 2020 om 11:00 te Kromdraai, Kinross. Op aanbod: – […]
18th Jun 2020

2DE TYGERFONTEIN MERINO’S PRODUKSIEVEILING

Tygerfontein Merino’s se 2de produksieveiling vind op 18 Julie 2020 om 11:00 te Tygerfontein, Memel plaas. Op aanbod: 40 horing- en poenskop ramme (2-tand) 50 dragtige […]
18th Jun 2020

CHARFONTEIN DOHNE MERINO STOET PRODUKSIEVEILING

Charfontein Dohnes se produksieveiling vind op Donderdag, 16 Julie 2020 om 11:00 te Humania, Vrede plaas en word ook op BKB se digitale veilingsplatform aangebied. Op […]
8th Jun 2020

6DE HILLTOP SAVM STOET PRODUKSIEVEILING

Die 6de Produksieveiling van Hilltop SAVM Stoet vind plaas as ‘n “Timed Auction” op Maandag, 29 Junie en Dinsdag, 30 Junie 2020 uit die gemak van […]
Do NOT follow this link or you will be banned from the site!