Upcoming Events

10th Sep 2019

NATIONAL BOER GOAT SALE

The National Boer Goat Sale takes place on 22 October 2020 from 11:00 at the Bloemfontein Show Grounds. <iframe width=”560″ height=”315″ src=”https://www.youtube.com/embed/Z0KWQ8SxXfQ” frameborder=”0″ allow=”accelerometer; autoplay; clipboard-write; […]
23rd May 2019

WIESE BESIGHEIDSTRUST PRODUCTION SALE

Die Wiese Besigheidstrust Produksie veiling vind plaas op Donderdag, 24 September 2020 om 11h00 te Kasteel, Loxton. Die veiling vind plaas op die terrein sowel as […]
21st Aug 2020

10DE DOLF & ESTIE DU BRUYN SAVM PRODUKSIEVEILING

Die 10de Produksieveiling van Dolf en Estie du Bruyn vind op 22 September 2020 om 11:00 te Ons S’n, Bultfontein plaas. Op aanbod: – 35 SP-ramme. […]
21st Jul 2020

OOS-KAAP BOERBOKKLUB SIMULCAST VEILING

Die Oos-Kaap Boerbokklub Simulcast veiling vind op 22 September 2020 om 11:00 te Somerset-Oos Veilingsgronde en op die BKB Digitale Veilingsplatform plaas. Klik hier om vir […]
14th Aug 2020

14DE DUBBEL X SAVM JONGRAM PRODUKSIEVEILING

Die 14de jongram produksieveiling van Dubbel X SAVM stoet vind plaas op Dinsdag, 15 September 2020 om 11:00 te Schuilplaas, Amersfoort. In ooreestemming met Covid-19 regulasies […]
18th Aug 2020

PREISS & KOCK RAMVEILING

Preiss & Kock se ramveiling vind plaas op Vrydag, 11 September 2020 om 12:00 te Royal Auction Centre, Frankfort. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs […]
24th Aug 2020

7DE MODERNE SAVM JONGRAM VEILING

Moderne SA Vleismerino se 7de jongram veiling vind plaas op Donderdag, 10 September 2020 om 11:00 te Parys Afri-dome. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs […]
17th Aug 2020

34STE NOORDWES SAVM KLUBVEILING

Die 34ste Noordwes SAVM Klubveiling vind plaas op Dinsdag, 1 September 2020 op 11:00 te Wolmaransstad skougronde. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs kopers toegelaat […]
9th Dec 2019

LEEUWKOP DORMER DIGITALE VEILING

Die 4de Produksieveiling van Leeuwkop Dormer vind plaas op 11 Augustus om 11:00. Op aanbod: 60 SP-ramme 16 Kudde ramme 30 Stoet ooie 200 Kudde ooie […]
Do NOT follow this link or you will be banned from the site!