Upcoming Events

25th Sep 2020

NASIONALE SUFFOLK VEILING

Die Nasional Suffolk veiling vind plaas op Saterdag, 14 November 2020 om 11:00 te BKB Komplek (Currielaan), Bloemskougronde. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs kopers […]
22nd Sep 2020

1STE MERGA SAVM STOET PRODUKSIEVEILING

Die 1ste produksieveiling van Merge SAVM stoet vind plaas op Woensdag, 21 Oktober 2020 om 11:00 te Klipplaatdrif, Bothaville. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs […]
21st May 2020

57STE NIEKERKSRUST SAVM STOET VEILING

Niekerksrust SAVM Stoet se 57ste veiling vind plaas op Woensdag, 7 Oktober 2020 om 11:00 op die plaas Niekerksrust, Viljoenskroon. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word […]
23rd May 2019

WIESE BESIGHEIDSTRUST PRODUCTION SALE

Die Wiese Besigheidstrust Produksie veiling vind plaas op Donderdag, 24 September 2020 om 11h00 te Kasteel, Loxton. Die veiling vind plaas op die terrein sowel as […]
21st Jul 2020

OOS-KAAP BOERBOKKLUB SIMULCAST VEILING

Die Oos-Kaap Boerbokklub Simulcast veiling vind op 22 September 2020 om 11:00 te Somerset-Oos Veilingsgronde en op die BKB Digitale Veilingsplatform plaas. Klik hier om vir […]
9th Jul 2020

PRO GENEPOEL SAVM PRODUKSIEVEILING

Pro Genepoel SAVM (Gerhard Hartman Stoet & BMF Vleismerino Stoet) se produksieveiling vind plaas op Woensdag, 16 September 2020 om 11:00 te Randjieslaagte, Kroonstad. In ooreenstemming […]
27th Jul 2020

JOHAN ROARTY ILE DE FRANCE STOET TOTALE UITVERKOPING

Die totale uitverkoping van Johan Roarty se Ile de France stoet vind plaas op Saterdag, 29 Augustus 2020 om 11:00 te Kromdraai, Kinross. Op aanbod: – […]
28th Jul 2020

17de LP BECKER & SEUNS PRODUKSIEVEILING

Die 17de produksieveiling van LP Becker en Seuns vind plaas op Donderdag, 27 Augustus 2020 om 11:00 te Georgeskraal, Warden. Gasverkoper: Miraldi Steenkamp. Op aanbod: – […]
23rd Jul 2020

NASIONALE MERINO LANDSKAAP VEILING

Die Nasionale Merino Landskaap veiling vind plaas op Woensdag, 19 Augustus 2020 om 11:00 by die BKB Kleinvee Kompleks te Bloemskou. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies […]
Do NOT follow this link or you will be banned from the site!