Niekerksrust SAVM Stoet se 57ste veiling vind plaas op Woensdag, 7 Oktober 2020 om 11:00 op die plaas Niekerksrust, Viljoenskroon. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word […]
Die 64ste Jaarlikse SAVM veiling vind plaas op Woensdag, 5 Augustus 2020 te Bloemfontein Skougronde. Ooie vanaf 10:30. Ramme vanaf 11:00. SAVM Digitale Stoorlam Veiling vanaf […]