Upcoming Events

21st Aug 2020

10DE DOLF & ESTIE DU BRUYN SAVM PRODUKSIEVEILING

Die 10de Produksieveiling van Dolf en Estie du Bruyn vind op 22 September 2020 om 11:00 te Ons S’n, Bultfontein plaas. Op aanbod: – 35 SP-ramme. […]
9th Jul 2020

PRO GENEPOEL SAVM PRODUKSIEVEILING

Pro Genepoel SAVM (Gerhard Hartman Stoet & BMF Vleismerino Stoet) se produksieveiling vind plaas op Woensdag, 16 September 2020 om 11:00 te Randjieslaagte, Kroonstad. In ooreenstemming […]
17th Aug 2020

34STE NOORDWES SAVM KLUBVEILING

Die 34ste Noordwes SAVM Klubveiling vind plaas op Dinsdag, 1 September 2020 op 11:00 te Wolmaransstad skougronde. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs kopers toegelaat […]
28th Jul 2020

17de LP BECKER & SEUNS PRODUKSIEVEILING

Die 17de produksieveiling van LP Becker en Seuns vind plaas op Donderdag, 27 Augustus 2020 om 11:00 te Georgeskraal, Warden. Gasverkoper: Miraldi Steenkamp. Op aanbod: – […]
3rd Feb 2020

Ebarjonier SAMM Stud

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!