Upcoming Events

13th Oct 2020

BRIAN ANGUS ALGEHELE UITVERKOPING

Die algehele uitverkoping veiling van Brian Angus vind plaas op Woensdag, 4 November 2020 om 11:00 te Woodview, Arlington. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs […]
25th Sep 2020

CHRIS HEYNEKE & MEDEVERKOPERS IMPLEMENTE VEILING

Die implemente veiling van Chris Heyneke en Medeverkopers vind plaas op Donderdag, 22 Oktober 2020 om 11:00 te Droogtespruit, Potchefstroom. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word […]
12th Sep 2020

ALGEHELE UITVERKOPING VAN BOEDEL D COETZEE

Die Algeheule Uitverkoping van Boedel D Coetzee vind plaas op Woensdag die 30ste September 2020 om 11h00 te Riverdene, Nieu-Bethesda. Klik hier om die veilingspamflet te […]