Die Jouba Bonsmaras produksieveiling vind op 16 September 2020 om 11:00 te Somerset-Oos, Steynsrus plaas. Op aanbod: – 18 bulle – 20 koeie met 20 kalwers […]
Die 3de Janmarck Beefmasters produksieveiling vind plaas op Vrydag, 4 September 2020 om 11:00 te Stirling, Bethlehem. Veiling op terrein en digitaal. In ooreenstemming met Covid-19 […]
Frankfort Bonsmara Telersgroep se veiling vind plaas op Vrydag, 28 Augustus 2020 om 11:00 te Royal Auction Centre, Frankfort. In ooreenstemming met die Covid-19 regulasies word […]