Die Wiese Besigheidstrust Produksie veiling vind plaas op Donderdag, 24 September 2020 om 11h00 te Kasteel, Loxton. Die veiling vind plaas op die terrein sowel as […]
Die 15de Williston Jongooi veiling word gelyktydig digitaal en lewendig aangebied op Woensdag die 26ste Augustus 2020 om 11h00 te WVK Voerkrale, Williston. Aanlyn registrasies sluit […]