Die uitverkopingsveiling van Lang Carel SA Boerperd Stoet vind plaas op Saterdag die 16de Maart 2024 vanaf 11:00 te Hoëveld Veilingsentrum in Standerton.
Op aanbieding:
* Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees. Veiling vind plaas onder beskerming van die SA Boerperd Telersgenootskap.
Navrae:
Boetjan Van Der Wath 072 626 9242
Carel Davel 082 331 1811
Afslaer: Billy Lyons 082 785 5498
BKB, Standerton: 017 712 2664/2132
Veilingspamflet:
– Kliek hier om voorblad te besigtig