Events for Jul 2024

Loading Events

« All Events

12DE PRODUKSIEVEILING -MILESTONE BEEFMASTERS

Jul 23 @ 11:00 am - 5:00 pm

12DE PRODUKSIEVEILING -MILESTONE BEEFMASTERS INFORMATION


Die 12de Produksieveiling van Milestone Beefmasters word gehou Dinsdag, 23 Julie 2024 vanaf 11:00 by “The Bull Ring Auction House”, distrik Davel.

Die veiling vind op die terrein en digitaal plaas.

Op aanbod:

– 50 Geregistreerde, 3 jaar oud bulle

– 30 Geregistreerde koei met kalwers (moontlik 3-in-1)

– 40 Dragtige geregistreerde verse

* Nota: Dragtigheidstatus en katalogus sal beskikbaar wees op die dag van die veiling.


Roete:

– Vanaf Bethal – Neem die N17 rigting Ermelo vir ±24km. Draai links in na Bull Ring

– Vanaf Ermelo – Neem die N17 rigting Bethal vir ±30km. Draai regs in na Bull Ring

Milestone Beefmaster navrae:

Vanessa van Eeden 079 298 7191
Johan Pretorius 083 441 5506
admin@mylpaalboer.co.za
FB: Milestone Beefmasters

BKB Navrae:

Tielie Crawford 082 331 2038
Carel Davel 082 331 1811
Afslaer: Billy Lyons 082 785 5498

BKB Kantoor: 017 712 2132

Veilingspamflet: 

– Klik hier om die veilinspamflet te besigtig.

Details

Date:
Jul 23
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
, ,
Event Tags:
, , , , , , , ,

Other

Provinces
Mpumalanga
Category
Beefmaster
Cities
Davel

Venue

Plaas Uitkyk, Morgenzon
Plaas Uitkyk
Morgenzon, Mpumalanga 2315 South Africa
+ Google Map

Comments are closed.