Events for Aug 2024

Loading Events

« All Events

WILLIAMS, HINZE & ODENDAAL SANTA GERTRUDIS PRODUKSIEVEILING

Aug 29 @ 11:00 am - 5:00 pm

WILLIAMS, HINZE & ODENDAAL SANTA GERTRUDIS PRODUKSIEVEILING INFORMATION

Die Williams, Hinze & Odendaal Santa Gertrudis Produksieveiling vind plaas Donderdag, 29 Augustus by die Bull Ring Veilingskompleks naby Davel.

Op aanbod:

– 28 Geregistreerde bulle
– 12 Geregistreerde verse

* Onder beskerming van die Genootskap

Roete:

– Vanaf Bethal: Neem die N17 rigting Ermelo vir ±24km. Draai links in by die Bull Ring ingang.
– Vanaf  Ermelo: Neem die N17 rigting Bethal vir ±30km. Draai links in by die Bull Ring ingang.

Navrae:

Tielie Crawford 082 331 2038
Carel Davel 082 331 1811
Afslaer: Billy Lyons 082 785 5498
BKB, Standerton: 017 712 2664

Veilings pamflet :

– Klik hier om die voorblad van die pamflet te besigtig

– Klik hier om die middelblad  van die pamflet te besigtig

– Klik hier om die agterblad van die pamflet te besigtig

Veilings katalogus:

 – Klik hier om die Genootskap katalogus te besigtig

WILLIAMS, HINZE & ODENDAAL SANTA GERTRUDIS PRODUKSIEVEILING VIDEOS

Details

Date:
Aug 29
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
,
Event Tags:
, , , , ,

Venue

The Bull Ring, Davel
The Bull Ring
Davel, Mpumalanga South Africa
+ Google Map

Comments are closed.