Die 12de produksieveiling van La’vie SAVM Stoet (Wouter Theron Snr & Jnr) vind plaas op Dinsdag, 5 Maart 2024 om 11:00 te plaas Dwars-in-die-weg, Standerton/Bethal.
Op aanbieding:
– 35 Top SAVM ramme (2 tand – 4 tand).
* Nota: 48 Jaar van stoetteling! Onder beskerming van die SAVM Skaaptelersgenootskap. Katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.
Roete:
– Vanaf Bethal: Ry 25.5km op die Standerton pad. Draai links op die Morgenzon pad D516. Ry tot by kruispad. Draai regs en ry 1km. Plaas op linkerkant.
– Vanaf Standerton: Ry op die Morgenzon/Ermelo pad vir ±23km. Draai links op die Hendrikspan pad. Ry reguit vir 9.7km. Plaas op regterkant.
Navrae:
Erik Heymans 083 264 5177
Carel Davel 082 331 1811
Wouter Theron (Snr) 082 894 1434
Wouter Theron (Jnr) 079 522 4417
Afslaer: Billy Lyons 082 785 5498
BKB, Standerton: 017 712 2664/7014
Veilingspamflet:
– Kliek hier om veilingspamflet te besigtig
Veiling katalogus: