12DE GEEJEE BONSMARAS PRODUKSIEVEILING

06 August 2026

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Region:

BKB North

Livestock Breeds:

Bonsmara

Province:

Gauteng

City:

Nigel

Marketer:

Carel Davel

Tiaan Heineman

24585

Die 12de Produksieveiling van GeeJee Bonsmaras vind plaas op Donderdag die 6de Augustus 2026 om 11:00, op die plaas Leeuwfontein, in Nigel. Veiling op terrein en op Meerkat!

Op aanbieding:

  • 21 Bulle.
  • 35 Vroulike diere (in alle produksiestadia).

* Nota: Gratis vervoer in ‘n 300 km radius asook op die Nigel - Ellisras roete. Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees. Onder beskerming van die Bonsmara Beestelers Genootskap.


Roete:

- Vanaf Nigel: Neem die R550 rigting Devon vir 9km. Draai links by rigtingaanwyser. Veiling word by krale gehou.

- Vanaf Devon: Neem die R550 rigting Nigel vir 17km. Draai regs by rigtingaanwyser. Veiling word by krale gehou.

Navrae:

Tiaan Heineman 083 381 9322

Carel Davel 082 331 1811

Afslaer: Billy Lyons 082 785 5498

BKB, Standerton: 017 712 2664

Veilingspamflet:

- Kliek hier om voorblad van pamflet te besigtig

- Kliek hier om agterblad van pamflet te besigtig

event-24585-25770-lot-4-ggj-23-029.jpg