28ste KEEVERSFONEIN ROOI BRANGUS PRODUKSIEVEILING
06 August 2026
06 August 2026
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Jan Mostert
Jandré Moll
Documents:
In opdrag van Keeversfontein Brangus word die volgende as te koop aangebied op Donderdag, 8 Augustus 2026 om 11:00 te Plaas Alto, Roadside/Vrede, en op Digitaal.
* Brangustelers van die jaar 2025!
Op Aanbod:
50 Bulle (3 jaar oud)
300 Verse (in kalf)
* Nota: Hele kudde is geënt teen Bek-en-Klouseer. Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees. Veiling vind plaas onder die beskerming van die Brangus Beestelersgenootskap.
Navrae:
Jandré Moll 082 307 9169
JD Steyn 072 877 6984
Martin Campher 083 620 0050 (eienaar)
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
BKB, Frankfort 058 813 1071
Roete:
Vanaf Frankfort: Ry op die Vrede pad R34 vir 26km. Draai regs op die S55 grondpad. Ry vir 22km draai links. Ry vir 2km draai links by plaas in.
Vanaf Vrede: Ry op die Warden/Cornelia pad R34 vir 16km draai regs. Ry vir 600m draai links op die S784 grondpad. Ry vir 8 km draai links. Ry vir 8km draai regs by plaas in.
GPS Koördinate:
27°28'17.9"S 28°51'12.1"E
- Kliek hier om ons Veilings pamflet te besigtig.